Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur

Bewaringstatus
Risiko om uit sterf
Uitgestorwe

Uitgestorwe
Uitgestorwe in die natuur

Bedreig

Kritiek bedreig
Bedreig
Kwesbaar

Laer risiko

Byna bedreig
Veilig

Sien ook

Internasionale bewaringsunie
IUBN-rooilys

Die Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur en Natuurlike Hulpbronne (IUBN) is 'n internasionale organisasie wat hom toewy aan die bewaring van natuurlike hulpbronne.

Dit is in 1948 gestig, en die hoofkwartier is in die Meer van Genève-gebied in Gland, Switserland. Die IUBN verteenwoordig 83 state, 108 regeringsorganisasies, 766 nie-regeringsorganisasies en 81 internasionale organisasies en betrek byna 10 000 kenners en wetenskaplikes van lande dwarsoor die wêreld.[1]

  1. Die IUBN-webtuiste URL besoek op 1 Mei 2008

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search